Sale!

Uur van betowering / Ela Spence

Original price was: R55.00.Current price is: R35.00.

Van kleins af hunker Cecile Cloete na onbekende wonderdinge – na die betowering van volmaakte geluk. Die rustelose verlange bly haar by in haar skool- en universiteitsdae en dryf haar later van haar vader se spog-erfplaas, Cloeteshoek, die plaas waarvan sy as enigste kind van welaf Pierre Cloete die erfgenaan is – die plaas waar sy vele ure van betowering deurgebring het.

Deur ‘n vriendin ontmoet sy ‘n argitek van Kaapstad, Wilhelm Bruyns. Hulle voel aangetrokke tot mekaar, maar hulle verhouding word vertroebel deur ‘n grief in Wilhelm se hart teen die mense van Cloeteshoek en deur die vreemde hunkering na Cecile.

Out of stock

SKU: FIK.1953/2012 Category:

Description

Uitgegee deur Dagbreek-Boekkring

1959

Hardeband met stofomslag nog netjies, blaaie vergeel van ouderdom

R55