Spys en drank : Die oorsprong vana die Afrikaanse eetkultuur /Coetzee, Renate

R260.00

Hierdie is nie alleen ‘n gewone kookboek nie. Dis ‘n boek waarin ‘n era vasgevang is. Nie net wat die resepte betref nie vang ook ‘n groot stuk geskiedenis op.

Vir my is Renate Coetzee die onbetwisbare doyen van Suid-Afrikaanse kosgeskiedenis. Ek het my eie filosofie van erfeniskos op Spys en Drank geskoei en aan hand daarvan, my kosloopbaan en later ook my eie boeke geskoei. Dit is ‘n groot voorreg om haar my vriendin, my tydgenooit en ook my Kosma te kan noem.” – Niel Stemmet.

Out of stock

Description

Lapa Uitgewers

Eerste uitgawe 2012

Ontwerp, uitleg en omslagontwerp deur Adriaan Vorster en Volker Miros