Description
Tafelberg; Eerste uitgawe 1977; Hardeband met mooi omslag en boek in mooi en skoon toestand,
R180.00
Sketse en vertellinge deur vyf en twintig Afrikaanse skrywers. Hieride Stukke is tussen 12 November 1976 en 29 April 1977 deur die SAUK uitgesaai. Elke skrywer skryf oor ‘n land oor die wereld heen:
Chris Barnard – Parys, IL de Villiers – Avila van Teresa, Hennie Aucamp – Londen, Anna M Louw – Leningrad, Audrey Blignault – Dublin, Pirow Bekker – Napels, Olga Kirsh – Jerusalem, WA de Klerk – Wenen; Eleanor Baker – Teheran, Con de Villiers – Rome, Robert Mohr – Bangkok, Elsa Joubert – Kairo, PJ Haasbroek – Madrid, Ernst van Heerden – Rio en die Cariocas, Henriette Grové – Venesië, Barend J Toerien – New York, Roy Niemann – Lissabon, Eitemal – Den Haag, Henk Rall – Khartoem, Petra Muller – Florence, Fanie Olivier – Utrecht, Klaas Steytler – Berlyn, Alba Bouwer – Athene, Margaret Bakkes – Sevilla
Out of stock
Tafelberg; Eerste uitgawe 1977; Hardeband met mooi omslag en boek in mooi en skoon toestand,