Description
Perskor Uitgewery
Eerste uitgawe eerste druk 1977
Geel hardebandboek met mooi skets op voorblad, boek is soos nuut – naam van vorige eienaar voorin boek
Stofomslag en illustrasies: K Reimer
Kaart van Mosambiek, Rhodisie en Botswana voorin boek sowel agterin boek.

