Studiehulp aantekeninge oor Van Melle se Bart Nel/College of Careers

R60.00

Inhoud:

Iets oor die skrywer
Waaroor die boek handel
Inhoudsopsomming
Moontlike eksamenvrae
Van Melle se styl:

Dialoog
Objektiwiteit
Soberheid
Nugterheid
Onderwerpkennis
Gebrek aan eenheid

Out of stock

SKU: TAAL.POO.005/12/22 Category: Tags: , , ,

Description

College of Careers Nommer 506

1972

Dun sagtebandboekie met oranje en geel voorblad – in netjiese toestand

71 Bladsye