Swangerskap & Geboorte / Dr. Miriam Stoppard

R70.00

‘n Volledig hersiene en bygewerkte uitgawe.

Verskaf aan jou en jou maat inligting, leiding en raad vir elke stadium – vanaf voorgeboortelike beplanning tot praktiese sorg van die pasgeborene.

Bied ‘n treffend swangerskapskalender wat jou week vir week lei deur die fisieke en emosionele veranderinge wat tydens swangerskap en die baba se ontwikkeling in die baarmoeder plaasvind. Deurgaans volledig geillustreer met foto’s, sketse en duidelike diagramme wat maklik is om te verstaan.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.MIK.022/12/17 Category:

Description

Uitgewer:  Struik

Datum: Derde druk 1997

Toestand: Sagteband uitgawe in mooi  en skoon toestand

Vertaal deur: Gretha Aalbers en Ethné Clarke