Swart pelgrim / F.A. Venter

R65.00

Skooluitgawe met ‘n addendum “Die aktuele roman” deur A.P. Grové agterin die boek.

1 in stock

SKU: FIKSIE.EES.011/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Uitgawedatum: Sewende druk 1961

Toestand: Hardeband met skets op voorblad, geen stofomslag, naam voorin geskryf ,boek het heelwat potloodaantekeninge en slegs mooi sketse in, effense skade op bokant van die rugkant.