Description
Lapa Uitgewers
Eerste druk 2001
Sagtebandboek in mooi toestand met naam van vorige eienaar voorin
Omslagfoto : Die Swartbergpas deur Hoffie Hofmeister
R120.00
“Verhale van die wandelende Africana van die Klein Karoo, noem Sue van Waart haar eerste bundel van vertellings uit Kannaland (die oudste naam van hierdie landstreek tussen die Kleinswartberge en die Outeniekwas). ‘n Beter optekenaar van Kannaland se stories as Sue is moeilik denkbaar. Sy is ‘n lewende ensiklopedie oor hierdie wêreld.” – Abraham de Vries –
Out of stock
Lapa Uitgewers
Eerste druk 2001
Sagtebandboek in mooi toestand met naam van vorige eienaar voorin
Omslagfoto : Die Swartbergpas deur Hoffie Hofmeister