Swerwers oor die einders /De Klerk, WA

R150.00

“Hierdie reisverhaal wil slegs beskrywing gee van ‘n gedenkwaardige swerftog wat ons in die winter van 1952 onderneem het. Ons pad het deur Damaraland na die Kaokoveld, die streke om die Kunene en Ovamboland gelê. Ons eerste doel was om so ver moontlik die ou pad van die Dorslandtrek deur die noordwestelike hoek van Suidwers te volg.” – W.A. de Klerk Kaapstad, April 1953

Out of stock

SKU: FIKSIE.GRO.001/2/22 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

April 1953

Rooi hardebandboek sonder omslag boek in mooi en skoon toestand, klein bietjie skimmelvlekkies op eerste skoon bladsy en ook aan die papierkant van die boek

Vooraf inleiding deur die skrywer