Sale!

Tamara / Chanette Paul

Original price was: R120.00.Current price is: R90.00.

Hul lief vir mekaar skrei teen God en mens. Joshua Davel wéét – hulle hoort saam, so was dit van die skepping af bedoel. Al stry Joshua ook hoé daarteen. Al soek hulle vir haar man. Tweede beste sal nooit genoeg wees nie…

‘n Oorlog, bitterheid en ‘n heilige belofte staan in die weg van hul liefde…

Boeke in die reeks:

Willemien: die taalstryder, Annabella: die vegter vir vrouestemreg, Deborah: Die wildewragtig argeoloog, Isabella: Die kunssinnige gravin, Fleur: Die grondeienaar en  Tamara: die matriarg en Maryn: Die konfytkoker

In hierdie reeks van 7 historiese liefdesromans, volg Chanette Paul die wel en weë van die mooi, maar wederstrewige Davelvroue van 1899 tot en met 1938. Elkeen van die vroue voer hul eie stryd, beleef op hul eie unieke manier die geskiedkundige tydperk waarin hulle leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat hulle liefkry.

Hoewel die reeks steeds fokus op vroue se belewing van die liefde, spreek dit ook die kwessie van vroue se bemagtiging, eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan.

Die uiteinde van die saak is hierdie sewe boeke oor die sewe eiesinnige Davel-vrouens.     

Out of stock

SKU: FIKSIE.WAV.001/12/1/23 Category:

Description

Uitgewer: LAPA Romanza

Datum: Tweede uitgawe 2005

Toestand: Sagteband nog mooi en in puik toestand slegs ‘n klein nommer 1 voorin boek

Reeks: Historiese romanse