Tersia Thom in Skerwe in drome 3 / Martie Preller

R65.00

Wat sal jy doen as die kampus se hartebreker uit die bloute ‘n intense bealngstelling in jou ontwikkel – terwyl hy goed weet jy het ‘n ou?

As die kampus se weirdo skielik besluit sy moet by jou kom sit in die kafeteria, al ken jy haar van g’n kant af nie?

As die kampt

6 in stock

SKU: JEUG.CHA.2011/05(3); JEUG.CHA.2011/05(4); JEUG.ALG.001/3/21 Category:

Description

Tafelberg-Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1996

Sagteband nog netjies, sellotape is op binneblad verwyder en het karton effens geskeur, skoolstempel op binneblad

Omslagontwerp: Teresa Williams

Tersia Thom-reeks nr. 3