Tjeriktik in die denne / Elsabe Steenberg

R55.00

In Tjeriktik in die denne word klein Karl-Gerhard as enigste seun oorbeskerm groot en kom nooit naby die natuur nie. Wanneer sy ouers oorsee wil gaan en hom by familie wil los, is hy ontsteld en gaan sit in die parkie en huil. Hier ontmoet hy vir oom Dwaal en hulle word vriende. Saam met oom Dwaal het Karl-Gerhard dan daardie Julievakansie tussen dennebome in ‘n ou hut gaan woon en leer die ou man hom die lesse van die natuur. Karl-Gerhard verpleeg ‘n tjeriktik voëltjie en ontdek so ‘n liefde vir die natuur. Ná drie weke tussen die denne en saam met die ou man, is hy ‘’n ryper seun wat baie meer van die lewe begryp.

1 in stock

SKU: JEUG.RHS.012/3/19; JEUG.RHS.012(3)/3/19; Category:

Description

JP van der Walt en seun

1971

Hardeband met mooi stofomslag, skoolstempels in boek en sellotapemerke op binne

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tjeriktik in die denne / Elsabe Steenberg”