Toneel vir tieners : Monoloë en toneelstukkies / Stephanie Faure

R60.00

Inhoud

22 Monoloë opgeneem in hierdie bundel o.a. Die slagterswinkel, By die rommelverkoping, In die teater, By die voordeur en vele ander…

5 toneelstukkies :

Mejuffrou Katharina Kamfer, MA

Eiers

Sproetjie

Die nuwe meisie

Oorskot

 

Out of stock

SKU: DRA.CDON.015/8/19 Category:

Description

JL van Schaik Bpk

Eerste uitgawe 1971

Hardeband sonder stofomslag, x bibboek en WITHDRAWN FROM STOCK stempel voorin

Reeks: Die Van Schaik-Toneelreeks