Nikodemus en ander verhoogstukke / Frieda de Villiers

R85.00

Bundel bestaan uit die volgende stukke:

Nikodemus
Die Krip
Skoktaktiek
Die ysterbrein moet swoeg
Weg met die maatemmer

Nikodemus is geskryf en uitgesaai in opdrag van die SAUK gedurende Die jaar van die Bybel. Skoktaktiek is oorspronklik vir die radio geskryf en is uitgesai deur die SAUK in “Kleinteater”. Die ysterbrein moet swoeg is oorspronklik vir die radio geskryf en was een van die bekroonste stukke in ‘n blyspelkompetisie wat deur die SAUK uitgeskryf is.

1 in stock

SKU: DRA.DON.016/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Klipbok Uitgewery

Datum: 1983

Toestand: Sagteband boek sonder stofomslag boek nog netjies en skoon