Description
JL van Schaik Bpk.
Uitgegee in 1971
Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad – boek nog in puik toestand
Geïllustreer deur Hamilton Greene
Hierdie boek is gebaseer op David Appel se Comanche – 1959.
In Afrikaans vertaal duer Jo du Plessis. Die Afrikaanse vertaling is volgens Elizabeth Beecher se verwerking van die die oorspronklike boek
Reeks: Van Schaik se Treffer Jeugromans
Ander boeke in hierdie reeks:
Ontvoer – R.L. Stevenson
Swerwers van die Noorde – J.O. Curwood
Die gesin Robinson – J.R. Wyss
Heidi word groot – J. Spyri
Ivanhoe – Walter Scott
Tom Sawyer word speurder – Mark Twain
Die laaste Mokihaan – Fenimore Cooper
Jo en haar susters – Louisa May Alcott

