Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante deur Jaco Jacobs

R85.00

Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Hulle gaan HOPE avontuur hê. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om hulle simpel poetse te bak. En boonop word daar stories vertel oor ‘n NARE GEDAANTE wat in die bosse by die kampterrein rondsluip…

Out of stock

SKU: JEUG.HUD.014/1/24(SUR) Categories: , Tags: , ,

Description

Lapa uitgewers

Tweede druk 2014

Sagtebandboek in goeie toestand

Illustrasies deur Alex van Houwelingen

Deel van die Zackie Mostert-reeks nr. 7