Totius: Digter en profeet / P.J. Nienaber

R75.00

Verskeie skrywers skryf ‘n opstel oor Totius en sy vele fasette van die lewe waarby hy betrokke was. Onder meer lees wat die volgende mense oor hom skryf:

A Roland Holst, G Dekker, DF Malherbe, H Scholtemeyer, PJ Nienaber, FV Lategan, CM van den Heever en nog vele meer.

1 in stock

SKU: BIO.1352/2012 Categories: ,

Description

Uitgewer: Afrikaanse Pers Boekhandel

Datum: 1948

Toestand: Hardeband sonder stofomslag skimmelvlekkies op titelbladsy maar boek nog netjies en stewig

Reeks: Letterkundige Biblioteek nr. 3

Foto: Mooi swart en wit foto van Totius op binnebladsy

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Totius: Digter en profeet / P.J. Nienaber”