Memoires deur Wilna Snyman

R280.00

NUWE BOEK

(Indien uit voorraad – laat asseblief twee weke toe vir aflewering.)

Wilna Snyman se outobiografie het pas weer verskyn, met ‘n nuwe laaste hoofstuk oor haar lewe sedert die eerste publikasie net mooi tien jaar gelede. Vandag sê Wilna: “Ek staan elke dag op met die Here in my hart en ’n gebed op my lippe en ek vat die stryd teen meneer Alzheimer aan,” Sy staan so sterk in hierdie stryd dat sy die nuwe hoofstuk op haar rekenaar geskryf het, foto’s uitgesoek het en per e-pos na ons kantoor kon aanstuur. Daarin lys sy onder andere haar prestasies sedert sy ses jaar gelede met “vergeetsiekte” gediagnoseer is. Verstommend!

1 in stock (can be backordered)

SKU: Biografie Categories: ,

Description

Uitgegee deur Hemel & See Boeke

Tweede uitgawe, eerste druk 2016

Luukse uitgawe, volkleur met meer as 100 foto’s.

Boek in sagteband, SPLINTERNUUT

R280