Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Nuwe hersiene uitagwe 2007
Toestand: Sagteband boek, onderste hoekie van voorblad effens beskadig, boek en blaaie nog netjies
R110.00
Op veertjienjarige ouderdom is die jong Wolfgang Amadeus Mozart op reis saam met sy pa deur Italie, om daar Wolfgang se talente aan die adelike howe bekend te stel. In Florence ontmoet dié wonderkind – wat tot dusver baie eensaam in al die grootmensgeselskap was – die ewe jong en talentvolle Thomas Linley, afkomstige uit Bath, Engeland. Vir die eerste keer in sy lewe vorm Wolfgang ‘n hegte vriendskap en beleef hy saam met Tommosino (soos Linley in Florence genoem word_ dramatiese, humoristiese en emosionele oomblikke in hul drie sublieme dae saam.
Tot siens Tommasino, nou verwerk, is in 1992 vir die eerste keer gepubliseer met die titel TRAZOM.
1 in stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Nuwe hersiene uitagwe 2007
Toestand: Sagteband boek, onderste hoekie van voorblad effens beskadig, boek en blaaie nog netjies