Treknet: Bloemlesing uit die Afrikaanse Poësie / NP van Wyk Louw en E. Lindenberg

R70.00

Bundel propvol gedigte van Volkspoësie van Pulvermacher tot Marlene van Niekerk, Leipoldt, Totius, AG Visser om maar ‘n paar te noem…

1 in stock

SKU: DIG.001/16/11/23(SUR) Category:

Description

Academica

Sewende hersiene uitgawe 1986

Hardeband sonder omslag boek in redelike toestand, effense verweer op hoeke, geskrewe pen op voorste binneblad