Troeteldiere in Suid-Afrika: Klein soogdiere /Jonker, Anna

R80.00

Inhoud:

Jy en jou troeteldier

Hamsters

Muise

Nagmuise

Rotte

Marmotte

Konyne

Natuurbewaring

1 in stock

SKU: KIN NIE-FIKSIE.DON.020/3/20 Category:

Description

Perskor

Titelbladsy uitgeskeur met vorige boekwinkel se stempel voorin en sakkie van bib voorin geplak asook bibplakker agterop boek geplak

Hardeband met mooi skets op voorblad boek

Pragtige sketse van die onderskeie diertjies in die boek – Bart Steyn

Kosbare boek