Die maan / Isaac Asimov

R80.00

Hierdie boek is ‘n uitstekende bron om die jong kind van die maan en aarde te leer.

Pragtige boek oor die hemelliggaam, die maan, sy bestaan, bewegings, sy invloed op die aarde en sy plek in die sonnestelsel – ‘n ingewikkelde studie.

Op ‘n eenvoudige wyse – wat ook in die eenvoudige taal en kleurillustrasies weerspieël word – gee ‘n bekende kenner van die astronomie ‘n besonder duidelike beeld van ons naaste buurman in die hemelruim. Al die  vernaamste feite en begrippe word so aangebied en toegelig dat 7-8 jariges self die boek kan lees en verstaan.

1 in stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.928/2012 Category:

Description

Uitgewer: Die kinderpers van SA

Datum: Afrikaanse uitgawe 1970

Toestand: Hardeband in puik toestand, klein skeur aan bokant van die stofomslag

Reeks: Die Kinderpers