Tweede kans / Marlene Kriel

R30.00

“Die lewe is kort, Surina. ‘n Mens moet ‘n kans vat as jy hom kry, of is dit dalk vir ewig verby.” Maar Surina maan haarself om nie lugskastele te bou nie, want Etienne is in ‘n ander klas as sy. Hy is wêreldwys en gesofistikeerd. Mans soos hy val nie rêrig vir haar soort nie. Die beeldskone Ninette het ook nie juis op haar laat wag om Surina se vermoedens te bevestig nie. Sy voel verneder en al wat oorbly, is om so vinnig as moontlik van hom af weg te kom. Sy wil net alleen wees om haar wonde te lek…

Out of stock

SKU: FK.CHA.0704 Category:

Description

Uitgegee deur Perskos Kagiso

1998

Sagteband met mooi gekleurde skets op voorblad, boek het sagte papier

Omslagontwerp deur Douw van Heerden

R30