Tweede prys is ‘n houtjas / Bertrand Retief

R100.00

Grensstories uit Wamboland.

Hy is negentien. Pas terug van die grens. Hy is nog lief vir sy pa en ma en sussies. Sy ma sê hy maak nog die yskas leeg met net een probeerslag, en hy wil nog nie vir haar sê watter een van die meisies nou eintlik die een is nie. Hy leen nog sy pa se hemde en sy ma se motor. Stefaan is nog Stefaan.

Ent tog ook nie. Hy het te veel dinge gesien daar bo. Die boslewe het hom baie dinge geleer, maar veral een: As jy oorlog maak, maak jy oorlog. Jy poer-poer nie. Daar is net eerste prys op die grens. Tweede prys is ‘n  houtjas…

Out of stock

SKU: MIL.KEM.001/7/18 Categories: , Tags: , ,

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik

Eerste uitgawe 1983

Hardeband met stofomslag boek is so goed as nuut, blaaie nog styf en asof ongelees