U leer ons lewe werkswinkels /Burger, Cecile

R35.00

Werkswinkel-onderwerpe:

  1. Ontdek jouself
    2. Kry klaar met jou verlede
    3. Reik uit na jou toekoms
    4. Sonder jouself af
    5. Leer jouself ken
    6. Sien jou gawes raak
    7. Stel jou lewensdoel vas
    8. Sorteer jou prioriteite
    9. Bepaal jou doelwitte
    10. Beplan jou dae

1 in stock

SKU: GEE.ALG.011/4/6/22 Category:

Description

Uitgegee deur die skrywer

1990

Dun pienk boekie met 36 bladsye