Uit die Veldapteek /Rood, Betsie

R80.00

Hierdie publikasie bestaan uit ‘n omvattende versameling veldgeneesmiddels wat in Suid-Afrika voorkom. Vir elke plantspesie verskaf Betsie Rood die botaniese naam, volksname, beskrywing van die plant, sowel as verskeie rate vir die gebruik daarvan.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.CHA.041/6/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1994

Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad, x bibboek met stempels en plakkers boekinhoud voel nog nuut, eerste titelblad vasgeplak op binneblad

Bandfoto: Sheila Wallis