Uit die vuur geruk / Annalou Marais

R70.00

Opskrif van Deel een:

“Gaan dan heen en verkondig…”

Deel twee:

“Red die wat na die dood gesleep word, en die wat die slagbank wankel, hou hulle tog terug!”

1 in stock

SKU: FIKSIE.EVG.013/3/21 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Fonteine Publikasies

1980

Sagteband met mooi gekleurde voorblad in mooi en skoon toestand, blaaie nog styf asof nooit gelees nie, een bladsy voorin boek verwyder waar ‘n naam of adres waarskynlik op geskryf was

Omslagillustrasie deur Elga Rabe