Uit die wit lig van my hand gesny / TT Cloete

R100.00

Hardeband met foto van TT Cloete se vrou Anna voorop. Mooi voorblad en boek so goed soos nuut.

Boek op gedra aan: Vir Anna.

“Van alle onthou

van my en van jou onthou ek jou

helder langs my, in profiel langs my,

oral uit die wit lig van my hand gesny.”

1 in stock

SKU: DIG.ALG.2011 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Pooka

Eerste herdruk, 2011