Description
Pretoria
Desember 1938
Sagtebandboek met 52 bladsye in redelike toestand vorige eienaar het ‘n datum en sy naam op die eerste binneblad geskryf, bruin vlekkie op die voorblad
Argiefmateriaal
Original price was: R400.00.R240.00Current price is: R240.00.
Inhoud:
Inligtings en versoeke
Naamlys van Komitees met dagbestuur: Adv EG Jansen as voorsitter
Die Sentrale Volksmonumente-Komitee en Die Sentrale Voorsitter Eeufeeskomitee
Die program van die dag
Foto van Die Sentrale Eeufeeskomitee
SVK onderkomitee wat geskiedkundige plekke besoek
Foto van Mev JC Muller
Foto van Mev KG Ackermann (geplaas tussen die res van die program van daardie dag)
Foto van Mev JC Preller
Foto van die Beeldgroep wat ovoor die Voortrekker-Monument opgerig word
Foto van die dik statebybel
Die simboliek van Monument om die binnekant te toon
Kinderprogram
Voortrekker- Herdeningfonds
Beskrywing van die Suid-Afrikaanse Voortrekker-Eeufeesseëls
Bywoningsertifikaat geteken deur Hendrik Betsazer Louis Kloppers
Foto van die Monument wat op die Slagveld van Bloedrivier opgerig word
Die Bloedrivier Monument
Die Gelofte
Liedere
1 in stock
Pretoria
Desember 1938
Sagtebandboek met 52 bladsye in redelike toestand vorige eienaar het ‘n datum en sy naam op die eerste binneblad geskryf, bruin vlekkie op die voorblad
Argiefmateriaal