Sale!

Mlungo Mungoma – Die blanke waarsêer /Pirow, Oswald

Original price was: R400.00.Current price is: R340.00.

Hierdie boek is Pirow se derde boek wat uit sy pen in Afrikaans verskyn het.

Die Laeveld se stories en legendes is soos die Laeveld se maanlignagte. Die wêreld rondom jou is vol lewe, maar al wat jy sien, is skaduwees wat hulle vorm verander of gedaantes wat tydelik ophou om deel  van die landskap te wees.

In daardie wereld van skroeiende hitte en gedreun van gevaarlike muskiete wat soos mustangs oor die bosbewoners sirkel, het adv Oswald Pirow die spannende verhaal van Die blanke waarsêer laat verrys. Die held is ‘n Skandinawiër – ja van dieselfde Korps wat soveel roem verwerf het by Magersfontein en in die stryd van Boer teen Brit. U lees hoe hy later hande-viervoet in die gevlegde nette van die laaste van die swart Priesterkonings val.

Hierdie man is met die helm gebore en sy onwrikbare sienersgawe word ru verhaar en gebrei in die kragmeting met die swart toordokter. Dis duiwelskunste waarmee die blanke waarsêer te doen kry, waar  die toekoms telkens voorspel word deur middel van die ingewande van die menslike slagoffers in daardie vervalle tempels van die oerwoud.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.541/2019 Category:

Description

L&S boek- en kunssentrum

1949

Hardeband met mooi omslag ou boek maar nog skoon en netjies, naam van vorige eienaar voorin geskryf en gestempel

Foto van skrywer op agterblad met ‘n kort biografie

Ander boeke uit Pirow se pen is: Sjangani en Piet Potlood