Uit ons digkuns : Gedigte vir jong Suid-Afrika /Buning, TJ

R80.00

Kort biografie met swart en wit fotos by van verskeie bekende digters soos Totius, Jan F.E. Cilliers, D.F Malherbe en Eugene Marais en vele ander.

1 in stock

SKU: DIG.EBE.209/8/22 Category:

Description

Uitgewer: J.L. van Schaik

Datum: DerTIENDE druk, 1950

Toestand:  Hardeband nog in mooi en skoon toestand, naam ven dorp van vorige eienaar voorin geskryf, aantekeninge in pen hier en daar in ‘n baie mooi kreatiewe handskrif deur vorige eienaar