Sale!

Uitdraai: ‘n roman / Wilma Stockenstrom

Original price was: R90.00.Current price is: R60.00.

Uitdraai is die digteres Wilma Stockenstrom se eerste roman al het sy reeds aansienlike lof ingeoes met haar poësie. ‘n Plaasroman, maar ‘n roman wat vandag se lesers al boek en aangryp. Die hand van iemand wat weet hoe om woorde noukeurig te gebruik, is oral sigbaar. Uitdraai is bepaald ‘n baie belangrike toevoegin tot die Afrikaanse romanliteratuur.

Maar hierdie bos wat sy nou vol verwondering betree, is ‘n versorgde bos, of was dit vroeër. Daar is tekens dat groot ou bome afgekap is. Sonder dat sy sweet hoedatg ‘n bos in toom gehou word, kan sy duidelik sien dat mensehande hier doening was ter wille van die behoud van die groei van die bome…

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.003/30/11/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede druk 1980

Hardebandboek met omslag, boek lyk nog mooi van buite alhoewel dit ‘n halfmaan ligte watervlek aan die bokant van die boek wys – mens kan dit skaars sien