Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1986
Sagteband met mooi omslagillustrasie duer Fanie Bekker, van die boeke toon verweer en rugkante effens beskadig mooi boek met skoolstempels en lyste van name voorin
R30.00
Toe die vier maats Erik, Elga, Bernie en Fiona dié dag met hul boot die see in vaar, het hulle nooit kon dink dat iets sou gebeur wat nie net hul vakansie nie, maar die lewe op die vissersdorpie heeltemal sou verander. Dis op dié oggend dat hulle vir Ula teëkomm, die spelerige dolfyn wat gou almal se liefling word en Landra die middelpunt van aandag maak. Dis egter Fiona, die blind meisie, wat deur Ula as haar spesiale maat gekies word en vir wie sy moed gee vir die moeilike operasie wat haar dalk weer sal laat sien.
Maar op die dag maak Ulla nie haar opwagting nie. Het sy weer teruggegaan na waar sy vandaan gekom het en sal Fiona haar nou nooik kan sien nie?
‘n Boeiende jeugverhaal met ‘n ongewone tema.
6 in stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1986
Sagteband met mooi omslagillustrasie duer Fanie Bekker, van die boeke toon verweer en rugkante effens beskadig mooi boek met skoolstempels en lyste van name voorin