Description
Daan Retief Uitgewers, Afrikaanse uitgawe 1983, Hardeband – grys met voorblad illistrasie, buiteband toon verweer, Oorspronklike titel: Trapped in the Deep, Vertaling deur H.S. Coetzee, Bandontwerp: Etienne Fourie, Illustrasies: Jack Wacker

