Description
JL van Schaik (Akademies)
Eerste uitgawe 1994
Sagtebandboek in redelike toestand, bladsye aan die kant toon gebruik met ook geringe skimmelvlekke op die papierkant van die boek
R120.00
Inhoud:
Sprekende swygsaamheid: die nonpraters in Praatville of 3eksplisiete en implisiete lering in Die praatduiwel
Eugene Marais as Storieverteller
Sonder met die postmodernisme
Die vry sitmans van “Bywoners”
Wat op is, moet af Die hoëman en die sukkelaar in vier Van Bruggen-verhale
Vergelen en die geskiedenis: die religeuse implikasies van die drama
Vergelegen se Adam Tas en Opperman se siening van die kunstenaarskap
Geure en kleure in Periandros van Korinthe van DJ Opperman, in Haar naam was Hanna en Wie onthou vir Kinna? van Henriette Grove
Myn en dyn: besitters en besittings in die poësie van DJ Opperman
Batavus Droogstoppel word aangehaal of “Die waarheid gelieg” a la Mutatuli
Er blift nog altijd te Pallieteren: Timmermans herdenk
Die tragiek van Arthur van Schendel se Een Hollands drama
Die Waterman deur die oog van ‘n verkleurmannetjie
De Wereld een dansfeesst as intertekstuele netwerk
Marnix Gijsen se Het boek van Joachim van Babylon as ‘n roman oor taalmisbruik
Het boek van Joachim van Babylon as ‘n Ou-Testamentiese les in kommunikasiekunde
Na die herlees van Telemachus in het dorp
Een vlucht regewulpen: ‘n winterreis na die somer
Die feniks herrys: De aanslag van Harry Mulisch
1 in stock
JL van Schaik (Akademies)
Eerste uitgawe 1994
Sagtebandboek in redelike toestand, bladsye aan die kant toon gebruik met ook geringe skimmelvlekke op die papierkant van die boek