Veldgids – Voëls van Suider-Afrika / O.P.M. Prozesy

R110.00

‘n Volledige uitkenningsgids van die voëls suid van die Zambezi

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.CHA.006/10/9/20 Category:

Description

Perskor

Derde druk 1982

Hardebandboek met mooi gekleurde stofomslag in puik toestand

Stofomslagfoto: Mev. Prozesky

Met 32 kleur- en 8 swart en wiplater deur Dick Findlay

Voorwoord deur G. de Graaf