Veldwagter / Hannes Kloppers

R60.00

Die ghwarriebos sidder, dié slap lote kloof oop – dis die maanhaar wat storm!

Drie tree na links moet die veldwagter hom soos ‘n stiervegter omdraai om in ‘n gunstiger posisie te kom om te vuur.

Dan dawer dit. Die koeël ruk die leeu uit sy ewewig. ‘n Oomblik tas kragtige voorpote in die leë lug, maar dan stort hy dood neer…

 

‘n Paar oomblikke staan die veldwagter en kyk na die bloed wat drup, drup. Hoe jammer, hoe jammer…

Voorwoord geskryf deur Rocco Knobel.

Out of stock

SKU: BIO.MAR.005/1/17 Categories: , Tags: ,

Description

Gedruk deur die Drommedaris, Potchefstroom

1967

Hardeband met stofomslag – boek toon heelwat verweer en bib merke en sakkies binne maar boek nog stewig.

R60