Veldwysheid / André Diederichs

R120.00

Etiese lesse uit die natuur vir entrepreneurs.

Die luiperd – uniekheid
Die dolfyn – Waagmoed
Die suikerbekkie – Soet sakeverhoudings
Bome 1 – boomwortels – Netwerkvorming
Bome 2 – Bome gooi blare af
Die kremetartboom – Volhoubaarheid
Onkruid – Roei uit!
Die meerkat – Altruisme
Die natuur – Resep vir regverdigheid
Die wildehond – Vind balans

 

 

 

 

1 in stock

SKU: NIF.EIL.012/15 Category:

Description

Naledi

Eerste uitgawe eerste druk 2009

Sagteband splinternuut