Description
JL van Schaik
Eerste uitgawe 1991
Hardeband met mooi gekleurde voorblad, blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies
Bandontwerp deur Sigi Dannheimer met ‘n illustrasie van Verona Higgs
R120.00
Godsdiensonderrig aan laerskoolkinders.
Inhoud:
Die rede vir die boek
Godsdiens teen ‘n kinderpas
Die werklikheid is groter as wat dit lyk.
Die taal wat godsdiens praat
Die kleuter word ‘n kind
Om letterlik of figuurlik oor God te praat
As ons kinders skepties begin word.
Die wydste antwoord
Laat Jesus hulle voorbeeld word.
Help hulle om medelye te hê
Leer hulle wat vergifnis is
Hoe kyk God na jou kind?
Wat van die bokpootman?
Is daar goeie en slegte mense?
Help hulle om God te ervaar
Leer hulle om die evangelie te doen
Terugblik en vooruitskouing.
1 in stock
JL van Schaik
Eerste uitgawe 1991
Hardeband met mooi gekleurde voorblad, blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies
Bandontwerp deur Sigi Dannheimer met ‘n illustrasie van Verona Higgs