Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: 1962
Toestand: Sagteband boek met ‘n vetkol op voorblad, blaaie vergeel maar die res van die boek skoon en stewig
R65.00
Op een na het al hierdie stukke in hierdie boek verskyn in Standpunte, Theoria en Die Huisgenoot. Aan al hierdie instansies en aan die SAUK wat die praatjie oor DF Malherbe uitgesaai het, wil die skrywer sy dank uitsprek vir hulle verlof tot opname in hierdie bundel. Inhoudsopgawe as volg:
Die digter Ernst van Heerden
Epiese gedigte met min handeling
Jochem van Bruggen : verteller of uitbeelder
Die digter W.E.G. Louw
Oor die verstegniek van Elisabeth Eybers
Elisabeth Eybers bereik ‘n nuwe hoogtepunt
Oor een van Eugene Marais se vertalings
Visser na vyf en twintig jaar
D.F. Malherbe
Op die Vooys
Out of stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: 1962
Toestand: Sagteband boek met ‘n vetkol op voorblad, blaaie vergeel maar die res van die boek skoon en stewig