Verklikker / Leon van Nierop

R95.00

Treine het nog altyd vir Marco Lange ‘n bekoring ingehou. Tot daardie verskriklike nag van die ongeluk toe sy lewe ingrypend verander het. Hierna raak Marco intens bewus van die konflik tussen leuens en waarheid en sy pad kruis met die poligraaf wat tot in sy siel kan sien, wat dinge raaksien waarvan hy self nie bewus is nie.

1 in stock

SKU: FIKSIE..KOO.001/11/19 Category:

Description

Uitgegee deur Lapa

Eerste druk 2011

Sagteband in mooi en skoon toestand, naam voorin geskryf