Verste grens / Maretha Maartens

R75.00

Verste grens is ‘n oorlogsroman wat afspeel op die grens van die Repbliek van Suid-Afrika. Dit handel oor manwees, vrouwees, menswees. Dit verken die krag van mense wat hulle grense moet oorsteek, grense van lyding, besining, die lewe self.

1 in stock

SKU: FIKSIE.DON.034/5/19; FIKSIE.CDON(B).155.12.21 Category:

Description

Folio

Eerste uitgawe tweede druk 1987

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, withdrawn voorin boek geskryf, sakkie agterin boek, naam uitgetippex op binneblad