Description
Zebra Press
Eerste druk 2010
Hardeband klein boekie met stofomslag soos nuut – naam van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf
Omslagontwerp: Monique Oberholzer
Voorbladfoto: Duncan Walker
R110.00
Met Vier Briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die mediu mhanteer getui van kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ‘n besonderse werk waarin ‘n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ‘n onskuldige posbode wat weens die sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en ‘n gemeenskap wat hulpeloses in die steek laat.
Hierdie boek roer grootse kwessies aan sonder dat ‘n “boodskap” aan die leser opgedwing word.
1 in stock
Zebra Press
Eerste druk 2010
Hardeband klein boekie met stofomslag soos nuut – naam van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf
Omslagontwerp: Monique Oberholzer
Voorbladfoto: Duncan Walker