Vin, die virusjagter / Jeanine Henning

R90.00

Zack het een troos: sy rekenaar – waar hy met hartelus op die Internet kan surf, nuwe algoritmes skryf, nuwe speletjies ontwikkel en om so `n bietjie hacking te doen, al weet hy goed dit is teen die wet. Tot die dag dat hy vir Vin Marko ontmoet.

1 in stock

SKU: KIN.BUD.002/3/18 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 2007

Illustrasies: Deur die skrywer

Toestand: Sagteband boek met gekleurde glansvoorblad en glans binnerprente ook, gedruk op glanspapier hoë kwaliteit papier