Vincent van Gogga / Philip de Vos

R65.00

Die verhaal van Vincent van Gogga begin in ‘n pretpark, op ‘n leë erf in ‘n groot stad. Langs die spooktrein waar kinders die hele dag gil en skree, en langs die stalletjie met sy Donald Duck-eende wat hul koppe heen en weer draai, heen en weer draai, staan ‘n donkerblou woonwa vol sonne en mane en sterre geverf. En op die sykant van die woonwag pryk in groot geel letters:

Madama Zelda Egiptiese sigeuner vir liefde, geld en geluk.

Out of stock

SKU: JEUG.LOU.003/2/20 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe eerste druk 1990

Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad, boek in puik toestand

Met illustrasies duer Cora Coetzee