Visse van die Tsitsikama-seekus Nasionale Park / Prof. J.L.B. Smith en Margaret M. Smith

R120.00

Inhoudsopgawe:

Haaie en Roe- kenmerke van ‘n tipiese haai
Kenmerke van ‘n tipies vis
Haaie
Vlete, Pylsterte en Roe
Gevaarlike Visse
Giftige Visse
Hengel- en Handelsvisse
Klein-aasvisse
Tongvisse
Harders
Poelvisse
Vreemde en ongewone Visse
Varswatervisse
Indeks van Algemene name
Indeks van Wetenskaplike name

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.001/4/8/21 Category:

Description

‘n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke1966

Rocco Knobel (Direkteur)

Sagteband boek met effense verweer op buiteblad (foto) en verf op agterkant van boek effens afgetrek