Waar asgard blink: Verhale uit die Germaanse Mitologie / P.V. Pistorius

R60.00

Ons is almal redelik goed me die Griekse mitologie, maar die Germaanse mitologie ken ons slegs broksgewyse en tog vorm dit leesstof ruim so interessant as die Griekse;  spreek dit in baie opsigte sterker tot die hart van die Germaanse afstammelinge. Hierdie verhale van dr. Pistorius is baie dramaties vertel, veral waar ‘n geveg beskryf word – en gevegte is daar baie in hierdie boek en waar Thor verskyn..

1 in stock

SKU: FP.SAL.003/1/17 Categories: , Tag:

Description

Uitgegee deur Afrikaanse Pers-Boekhandel

Tweede druk – geen datum

Hardeband met stofomslag, xbibboek met stempels, plakkers en sakkie

R60