Waaraan ek dink as ek terugdinkg – visvangherinneringe / Piet Beyers

R190.00

“Maar die heel beste plek is die plek waar herinneringe die diepste en die dikste lê. Die plek wat die beste is vir terugdink en onthou, vir emosie en nostalgie.” So skryf Piet Beyers in sy boek oor sy visvangherinneringe.

Dis ‘n boek oor ‘n leefwyse en oor lewenswysheid. Dis ‘n boek oor ‘n seun se grootword en oor ‘n grootmens se nadink. Dis ‘n boek wat eintlik sommer maar vanself gebeur het, as deel van ‘n lewe en ‘n hartstog…

A broken record of pleasant times, a random jumble of notes by the way…”

1 in stock

SKU: BIO.GRO.008/5/20 Category:

Description

Uitgegee deur PE Beyers

Tweede druk 2013

Groot hardeband koffietafelboek met pragtige gekleurde fotos, eerste titelbladsy is uitgeskeur meestal om persoonlike name van ‘n vorige eienaar te vernietig.

Illustrasies: Francé Beyers

‘n Magdom mooi fotos kleur die boek nog verder in.