Waarom lewe ek / Viktor Frankl

R120.00

1 in stock

SKU: GEE.ROZ.002/6/20 Category:

Description

HAUM

Tweede uitgawe 1978

Hardeband met omslag met effense skaafmerke op rante van die omslag en skimmelvlekke op binneblad voor hier en daar onderstreping in potlood in boek

Oorspronklike titel: Man search for meaning

In Afrikaans vertaal en verwerk deur Daniël J. Louw

Stofomslag: Abdul Amien