Waarom maak die weer so? / H. Schiller

R40.00

Pragtige boekie om ‘n jong kind van die weer te leer, van temperature, wind, son, seisoene, windsterktes, neerslae,  Die waterkringloop, die weerkaart  en die wêreld se weer. Alles ondersteun met van die mooiste swart en wit sketse.

Out of stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.ALG.871/2012 Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum: Geen

Toestand: Hardeband sonder stofomslag skets op buiteblad

Illustrasies: Alida Carpenter